A simpler intensive sheep farming programme

A simpler intensive sheep farming programme

Farmers are often deterred by the challenges of an intensive sheep farming enterprise. Wayne Southwood visited Dr Karin and Manie Wessels who run the Mamre Dorper Stud near Vrede, to see how it is done.

In-lamb Dormer ewes are kept on the veld and returned to the farmyard at around midday, when they are checked and counted.
Photo: Wayne Southwood

Many farmers have tried intensive sheep farming and year-round lambing and given up after a year or so due to the extra work needed at specific times during the breeding programme.

Continue reading “A simpler intensive sheep farming programme”
Verhoog jou wins só met intensiewe skaapstelsel

Verhoog jou wins só met intensiewe skaapstelsel

Lamhokke is die hart van die intensiewe skaapboerderystelsel. Foto: LBW-argief.

Die Mamre-intensiewe skaapboerderystelsel wen vinnig veld in Suid-Afrika – en kry ook vastrapplek in China en Rusland.

Die stelsel, ontwikkel deur mnr. Manie en dr. Karin Wessels van Frankfort, behels ’n versnelde lamstelsel waarvolgens die ooi elke agt maande lam en vyf lammers in twee jaar lewer. Lammers word op 16 weke geslag met ’n karkasgewig van 25 tot 30 kg. Hulle het onlangs die stelsel aan meer as 200 skaapboere van oor die hele Karoo by die Outeniqua-navorsingplaas by George verduidelik. Twee Kaliforniese skaapboere het die geleentheid bygewoon.

Continue reading “Verhoog jou wins só met intensiewe skaapstelsel”
Die spons proses vir sinchronisasie van skape

Die spons proses vir sinchronisasie van skape

Kopiereg: Mamre Genetika. Dr. Karin Wessels – Mamre Genetika

Algemene inligting: Handdekking

Met handdekking word spesifieke ooie met spesifieke ramme onder toesig gepaar. Ooie kan met behulp van sinchronisasie middels op spesifieke dae voorberei word vir handdekking. Dit vergemaklik en vereenvoudig bestuur.

Continue reading “Die spons proses vir sinchronisasie van skape”
Intensiewe skaapboerdery met deurlopende aanwas

Intensiewe skaapboerdery met deurlopende aanwas

Nuwe Generasie skaapboere: 

Intensiewe skaapboerdery met deurlopende aanwas.

1. Wat is Intensiewe skaapboerdery?

In skaapboerdery in Suid Afrika word groter druk op produksie geplaas as gevolg van die hoër insetkostes. Dit kan aanleiding gee daartoe dat ‘n boer vasgevang word in ‘n “kostespiraal” wat slegs met hoër produksie oorkom kan word. Druk word op ‘n boerdery geplaas om winsgewendheid noukeurig te bestuur.   

Volgens die Merriam- Webster’s Collegiate Dictionary is die definisie van “intensive farming” –“constituting or relating to a method designed to increase productivity by the expenditure of more capital and labour rather than by increase in scope” (Merriam-Webster, Incorperated,1999).

Volgens die HAT is die definisie van Intensiewe boerdery – “Waarby baie kapitaal en arbeid per eenheid oppervlakte bestee word” (Odendaal, Schoonees, Swanepoel, Du Toit & Booysen, 1981)

‘n Hoër uitset word verlang, dus meer lammers en/of meer wol. Produktiwiteit moet verhoog word van die skape, die hulpbron (plaas) en uiteraard ook van arbeid.

Continue reading “Intensiewe skaapboerdery met deurlopende aanwas”
Theme: Overlay by Kaira
Mamre, Frankfort, Free State,, South Africa
Select your currency
ZAR South African rand