Verhoog jou wins só met intensiewe skaapstelsel

Die Mamre-intensiewe skaapboerderystelsel wen vinnig veld in Suid-Afrika – en kry ook vastrapplek in China en Rusland.
Die stelsel, ontwikkel deur mnr. Manie en dr. Karin Wessels van Frankfort, behels ’n versnelde lamstelsel waarvolgens die ooi elke agt maande lam en vyf lammers in twee jaar lewer. Lammers word op 16 weke geslag met ’n karkasgewig van 25 tot 30 kg. Hulle het onlangs die stelsel aan meer as 200 skaapboere van oor die hele Karoo by die Outeniqua-navorsingplaas by George verduidelik. Twee Kaliforniese skaapboere het die geleentheid bygewoon.
Continue reading “Verhoog jou wins só met intensiewe skaapstelsel”

